A happening church North of the Magalies where people seek life change in Jesus

Tuesday, April 25, 2006

Kennisgewings vir die week 29 April-6 Mei

Maandag: Ou Brits Weg Sel by die van der Muijden's
Dinsdag: Musiek oefening@ 19:00 by die Venters
Woensdag: Sel groepe@ 19:00
Montana: Erich Kennard (547 6994)
Pretoria Noord: Bertus Kruger (331 0191)
Donderdag: Bybeluur@ 10:00 by die Gemeentsentrum
Vrydag: X-Klub@ 19:00 by die Gemeentesentrum